Enrico Letta (Italiaanse: [enˈriːko ˈlɛtta]; gebore op 20 Augustus 1966) is 'n Italiaanse universiteitsprofessor en politikus wat van 2013 tot 2014 gedien het as die Eerste minister van Italië.

Enrico Letta (2024)

Eksterne skakels

wysig