Gaan na inhoud

Portaal:Sport/Hede: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k Jammer!
UEFA Europa-beker en Copa América hersien
 
Lyn 2: Lyn 2:
* [[Australiese nasionale krieketspan|Australië]] wen die eindwedstryd van die [[o/19-krieketwêreldbeker]] teen [[Indiese nasionale krieketspan|Indië]] met 79 lopies en palm sodoende sy vierde titel in. Die gasheer [[Proteas|Suid-Afrika]] en [[Pakistanse nasionale krieketspan|Pakistan]] was die ander twee semi-finaliste.

* [[Ivoorkus]] se [[sokker]]span wen die eindstryd van die [[Konfederasie van Afrikasokker|CAF]] se [[Afrikanasiesbeker]] teen [[Nigerië]] en palm sodoende sy derde titel in. [[Bafana-Bafana|Suid-Afrika]] eindig in die derde en die [[Demokratiese Republiek die Kongo]] in die vierde plek. Terselfdertyd klop die gasheer [[Katar]] tydens die [[AFC]] se Asiatiese Sokkerbekereindstryd [[Jordanië]] en verdedig sodoende sy titel.

* [[Ierse nasionale rugbyspan|Ierland]] wen tydens die [[Sesnasies-toernooi]] in 2024 sy 25ste titel, terwyl [[Georgiese nasionale rugbyspan|Georgië]] tydens die [[Europese Rugbykampioenskap]] hul 16de titel inpalm.
* [[Ierse nasionale rugbyspan|Ierland]] wen tydens die [[Sesnasies-toernooi]] in 2024 sy 25ste titel, terwyl [[Georgiese nasionale rugbyspan|Georgië]] tydens die [[Europese Rugbykampioenskap]] 16de titel inpalm.
* Indië wen die eindwedstryd van die [[T20I-wêreldbeker 2024]] teen Suid-Afrika met sewe lopies en palm sodoende sy tweede [[T20I-wêreldbeker]]titel in. [[Afghaanse nasionale krieketspan|Afghanistan]] en [[Engelse nasionale krieketspan|Engeland]] was die ander twee semi-finaliste.

* [[Nieu-Seeland]] wen die eindstryd van die [[OFC]] se Oseaniënasiesbeker teen die medegasheer [[Vanuatu]] en verdedig sodoende sy titel. [[Tahiti]] eindig in die derde en [[Fidji]] in die vierde plek.

* [[Spanje]] wen die eindstryd van die [[UEFA Europa-beker|17de UEFA Europa-beker]] teen [[Engeland]] met 2–1. Beide [[Frankryk]] en [[Nederland]] eindig in die halfeindrondte.
* 14 Junie – 14 Julie – Die Europese Sokkerkampioenskap word in [[Duitsland]] beslis.
* 20 Junie 14 Julie Die Copa América word in die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] beslis.
* Copa América in die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] .
* 26 Julie–11 Augustus – Die [[Olimpiese Somerspele 2024|Olimpiese Somerspele]] word in [[Parys]], [[Frankryk]], aangebied.

* 28 Augustus–8 September – Die [[Paralimpiese Somerspele 2024|Paralimpiese Somerspele]] word in Parys, Frankryk, aangebied.

Huidige wysiging sedert 21:00, 15 Julie 2024

Sport in 2024: