Gaan na inhoud

Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
RAM (besprekings | bydraes)
RAM (besprekings | bydraes)
Lyn 179: Lyn 179:
*'''Beswaar''' – rede – datum, tyd en naam
*'''Beswaar''' – rede – datum, tyd en naam




==[[Dvorak-sleutelbord]]==
Maak mense bewus van 'n alternatief tot die QWERTY sleutelbord. Bevorder alternatiewe sieninge oor dinge in die lewe. Soos 'n vrye ensiklopedie wat deur vrywilligers saamgestel word :).

Nominasie (kort motiverende teks)
*'''Ondersteun''' – rede – datum, tyd en naam
*'''Kommentaar''' – rede – datum, tyd en naam
*'''Beswaar''' – rede – datum, tyd en naam





Wysiging soos op 17:47, 14 Augustus 2006

Hier besluit ons watter artikels op die voorblad van die Afrikaanse Wikipedia verskyn. 'n Voorbladartikel moet die beste werk op Wikipedia ten toonstel. Die huidige beleid is om elke week 'n ander artikel op die voorblad te vertoon. Wanneer ons 10 000 of so artikels bereik sal ons die beleid aanpas om elke dag 'n ander artikel op die voorblad te vertoon.

Om 'n artikel te nomineer voeg dit gewoon hieronderby volgens die voorbeeld wat gegee word. As jy 'n artikel voorstel moet jy asseblief bereid wees om te help om besware te adresseer. Tot tyd en wyl ons meer aktiwiteit op die bespreking kry sal enige baldsy wat genomineer is waarvoor daar na 'n week geen beswaar is nie as voorbladartikel gelaai word.

Beïnvloed wat op die voorblad verskyn deur die artikel te ondersteun of deur beswaar aan te teken. As daar geen noemenswaardige besware is nie kan 'n artikel moontlik 'n voorbladartikel word. Gebruiker:Laurens dra tans hoofverantwoordelikheid hiervoor en roteer artikels op 'n weeklikse basis.

Skuif ou suksesvolle nominasies na Suksesvolle nominasies

Voorstelle vir 'n winterfees

Met die koue wat byt is die volgende artikels dalk interessante opsies vir die winterseisoen:

Ja dis almal myne... Laurens 07:53, 10 Junie 2006 (UTC)[antwoord]

Nominasie Laurens

Ek weet dit is nou laat, maar die artikel lyk nie te waffers vir my nie. Daar is hordes teks wat nog in kommentaar is. Daar is skakels na Engelse artikels. Die baie rooi skakels pla bietjie maar is seker effens onvermydelik. Pla miskien nie te erg nie. Miskien moet ons van die skakels uithaal. Ek het van die skakels aansture gemaak. Miskien uit-/afstel? --Alias 14:44, 29 April 2006 (UTC)[antwoord]

Nominasie Laurens

NominasieLaurens

Nominasie Laurens

  • Die geskiedenisafdeling is vir my 'n bietjie lank (veral in vergelyking met die ander afdelings wat nogal kort is). Ek besef dit is hoe die Engelse bronartikel gelyk het, maar dit pla maar net bietjie. Ek dink die afdelings moet eerder die onderwerp van die afdeling min of meer ewe bondig opsom (natuurlik sal party afdelings langer as ander wees). Die geskiedenis- en politiekafdelings kan dalk onderling bietjie uitruil vir balans. Ek besef ek is bietjie vaag :-) --Alias 08:06, 20 Mei 2006 (UTC)[antwoord]

Nominasie Laurens

Nominasie Laurens

Nominasie Laurens


Nominasie Laurens 13:10, 19 Februarie 2006 (UTC)[antwoord]

Nominasie Laurens 13:10, 19 Februarie 2006 (UTC)[antwoord]

Sien Bespreking:Ivoor. Geen bronnelys (behalwe vir eksterne skakel, soos baie ander hier.) --Alias 18:55, 19 Februarie 2006 (UTC)[antwoord]

Nuwe nominasie deur Laurens

Nuwe nominasie deur Laurens

Uitleg pla my bietjie, maar ek weet nie mooi presies wat nie. Die boksie sonder 'n raam lyk bietjie snaaks en miskien te veel skakels of iets. Weet nie regtig wat nie. --Alias 19:44, 19 Februarie 2006 (UTC)[antwoord]

Bietjie iets anders. Laurens 07:40, 31 Desember 2005 (UTC)[antwoord]

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Besonder interessante ruimteverwante artikel oor dubbelster met planete. Laurens 21:39, 31 Julie 2005 (UTC)[antwoord]

Belangrike figuur in ontwikkeling van lugvaart. Laurens 21:41, 31 Julie 2005 (UTC)[antwoord]

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Uitvoerige artikel oor 'n boeiende onderwerp. --Voyageur 21:44, 11 November 2005 (UTC)[antwoord]

  • Ondersteun – dit pas in by die ruimte tema waar daar wel 'n paar arikels op die wiki is en is 'n lekker wegspring punt vir alderhande wetenskaplike onderwerpe. Ons moet dan kyk of ons van die skakels blou kan kry. Laurens 07:30, 14 November 2005 (UTC)[antwoord]
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Pragtige artikel met veral mooi foto's. Min rooi skakels.

Noudat Laurens my uitgenooi het om my eie artikels te bekyk en voorstelle vir voorbladartikels te maak, is hierdie een van my gunstelingkandidate. Daar is selfs tenminste een Suid-Afrikaanse organisasie wat toere na Europa aanbied en ook aandag gee aan hierdie verruklike landskap in Duitsland - met Afrikaanse reisgidse! Koekoekklokke, Swartwoudkoek, Alemanniese karneval en skakels na 'n aantal ander artikels soos Bodenmeer - dit is nie baie lank nie, maar gee dalk 'n indruk van die gebied. --Voyageur 11:23, 30 Julie 2006 (UTC)[antwoord]

Een van my gunstelinglande. Dit is al lank 'n gewilde bestemming vir familievakansies, maar die land bekoor ook met sy historiese en kulturele erfenis, sy natuurskoon en kookkuns. In politieke en ekonomiese opsig is dit 'n interessante voorbeeld van 'n Oos-Europese land, wat ná sy transformasie 'n lidstaat van die NAVO en die Europese Unie sal wees. --Voyageur 11:23, 30 Julie 2006 (UTC)[antwoord]

'n Artikel oor Frankryk se eksotiese buitepos in die Indiese Oseaan. --Voyageur 11:23, 30 Julie 2006 (UTC)[antwoord]

Normandië is tans geen administratiewe gebied nie (dit is verdeel en Haute- en Basse-Normandie). Die artikel fokus tans op die geografie en geskiedenis van die gebied. --Voyageur 11:23, 30 Julie 2006 (UTC)[antwoord]

Anders as bepaalde fietsryers het ons hier geen opkikkers nodig nie... Die artikel bied 'n beknopte oorsig oor die bergreeks en sy landskappe. --Voyageur 16:21, 30 Julie 2006 (UTC)[antwoord]

Een van die artikels in die reeks oor Keltiese gebiede in Europa. --Voyageur 13:06, 1 Augustus 2006 (UTC)[antwoord]

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Nóg 'n Keltiese land. Ondanks sy baie tragiese geskiedenis het Ierland in die afgelope jare tot een van die welvarendste lande in Europa ontwikkel: Dit staan nou as die "Keltiese Tier" bekend. --Voyageur 13:06, 1 Augustus 2006 (UTC)[antwoord]

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

'n Artikel oor die welbekende figuur uit die Tweede Vryheidsoorlog kan dalk 'n bietjie belangstelling aanwakker en die skryf van kwaliteit artikels oor hierdie belangrike tydperk in die Afrikaner se geskiedenis bevorder.

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Hierdie artikel begin nou al goed vorder en 'n verskyning op die voorblad kan dalk bydraes tot verdere uitbreiding oor die onderwerp ondersteun.

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam

Artikel het heelwat om die lyf en illustrasies is na Afrikaans vertaal.

Nominasie (kort motiverende teks)

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam


Maak mense bewus van 'n alternatief tot die QWERTY sleutelbord. Bevorder alternatiewe sieninge oor dinge in die lewe. Soos 'n vrye ensiklopedie wat deur vrywilligers saamgestel word :).

Nominasie (kort motiverende teks)

  • Ondersteun – rede – datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam


Kopieer hierdie afdeling om 'n nuwe nominasie te skep (en hou dit in plek).

Nominasie (kort motiverende teks)

  • Ondersteun – rede �� datum, tyd en naam
  • Kommentaar – rede – datum, tyd en naam
  • Beswaar – rede – datum, tyd en naam