Gaan na inhoud

Adrarplato

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Addbot (besprekings | bydraes) op 15:40, 8 Maart 2013 (Verplasing van 15 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q366569)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Die Adrarplato is 'n hoogland gebied in die Saharawoestyn in noordelike Mauritanië. Dit is dig bewoon in die Neolitiese era, en die meer onlangse droogwording het baie van die argeologie ongeskaad gelaat, mees noemenswaardig verskeie rotssirkels en die jonger dorp Azougui.

Die plato is bekend vir sy klowe en waaisandduine en is die tuiste van 'n klein menslike bevolking om die dorp Atar.