Gaan na inhoud

Trageotomie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur KabouterBot (besprekings | bydraes) op 21:32, 10 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

'n Trageotomie of 'n lugpypsny is 'n mediese ingreep wat 'n buisie of trageakanule in die lugpyp of tragea bring. Dit word toegepas in noodgevalle wanneer die pasiënt nie meer in staat is om deur die neus of mond te asem nie.