Gaan na inhoud

Voetpadhoogte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur AFM (besprekings | bydraes) op 14:43, 12 September 2024 (Nuwe bladsy geskep met 'Voetpadhoogte is ‘n bergpas in die omgewing van Murraysburg in die Wes-Kaap en bereik ‘n hoogte van 1430 m bo seespieël. Die hoogte is op die R63-pad so ‘n 40 km van Murraysburg en ‘n 50 km van Graaff-Reinet. Dus is dit amper op die grens tussen die Wes- en die Oos-Kaap en net oos van die Jim Symingtonbrug (gebou 1960) oor die Buffelsrivier. Op dieselfde roete is die Van Ryneveldpas, die Oubergpas en die Rooikranshoogte. =...')
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Voetpadhoogte is ‘n bergpas in die omgewing van Murraysburg in die Wes-Kaap en bereik ‘n hoogte van 1430 m bo seespieël.

Die hoogte is op die R63-pad so ‘n 40 km van Murraysburg en ‘n 50 km van Graaff-Reinet. Dus is dit amper op die grens tussen die Wes- en die Oos-Kaap en net oos van die Jim Symingtonbrug (gebou 1960) oor die Buffelsrivier. Op dieselfde roete is die Van Ryneveldpas, die Oubergpas en die Rooikranshoogte.

Lees ook

Bibliografie

  • samountainpasses.co.za