Gaan na inhoud

Rachel Zegler

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Rachel Zegler
Geboortenaam Rachel Anne Zegler
Geboorte 3 Mei 2001 (2001-05-03) (23 jaar oud)
Hackensack, New Jersey, VSA
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise en sangeres
Aktiewe jare 2015 – hede
Rolprente West Side Story (2021)
Toekennings Golden Globe: Beste aktrise in 'n komedie of musiekblyspel

Rachel Anne Zegler (gebore 3 Mei 2001) is 'n Amerikaanse aktrise en sangeres. In 2021 word sy die eerste aktrise van Colombiaanse afkoms om 'n Golden Globe-toekenning vir Beste aktrise in 'n komedie of musiekblyspel te wen, asook die jongste ontvanger van dié toekenning op 20-jarige ouderdom vir haar hoofrol in die West Side Story-rolprent (2021) van Maria.[1]

Verwysings

  1. "Snow White Actress Rachel Zegler Wins the Golden Globe". web.archive.org (in Engels). 5 Februarie 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2022.{{cite web}}: CS1 maint: bot: original URL status unknown (link)