Edith Atwater
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Edith Atwater | |
Geboorte | 22 April 1911 |
---|---|
Sterfte | 14 Maart 1986 (op 74) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Edith Atwater (22 April 1911 – 14 Maart 1986) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Body Snatcher (1945), Sweet Smell of Success (1957), True Grit (1969), en Family Plot (1976).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1945: The Body Snatcher
- 1957: Sweet Smell of Success
- 1969: True Grit
- 1976: Family Plot
- 1978: Die Sister, Die!
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: Love on a Rooftop
- 1978: Kaz