Gaan na inhoud

aardwolf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
'n Aardwolf.
Enkelvoud Meervoud
  aardwolf     aardwolwe  
   
(lêer)
IPA: [ˈɑːrtvoɫf], meervoud: [ˈɑːrtvoɫvə]
آرْدْڤَُولْفْ, meervoud: آرْدْڤَُولْڤِی
(Verouder vir:) erdwolf
Ander meer gewestelike name vir die aardwolf of maanhaarjakkals is: erdwolf, weerwolf, nadroe, naderoe, ghaip, gheip, gheipjakkals, ghei, ghiep, ghie, ghob en neip.

    Sinonieme

maanhaarjakkals, nadroejakkals, nadroe, gheip, weerwolf

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardwolf.

    Vertalings

  Vertalings:    aardwolf
Arabies: ذئب الأرض (dhi'b al-ard) (ar)
Bulgaars: zemen walk(bg)
Deens: jordulv(da)
Duits: Erdwolf(de)
Engels: aardwolf(en)
Esperanto: protelo(eo)
Frans: protèle(fr)
Hebreeus: protel(he)
Italiaans: protele(it)
Litaus: žeminis vilkas
Nederlands: aardwolf(nl)
Noors: jordulv(no)
Portugees: lobo-da-terra(pt)
Sjinees (Mandaryns): tǔláng(zh)
Spaans: lobo de tierra(es)
Sweeds: jordvarg(sv)
Zoeloe: isingci(zu)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord aardwolf aardwolves
IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈɑːdwʊɫf], meervoud: [ˈɑːdwʊɫvz]
Brits: [ˈɑːdwʊɫf], meervoud: [ˈɑːdwʊɫvz]
Amerikaans: [ˈɑːɹdwʊɫf], meervoud: [ˈɑːɹdwʊɫvz]
Erdwolf

    Sinonieme

maned jackal


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord aardwolf m aardwolven 
Verkleinwoord aardwolfje aardwolfjes 
Verouderde vorme
Genitief aardwolfs aardwolven
IPA:
Nederlands: [ˈaːrtʋɔɫf], meervoud: [ˈaːrtʋɔɫv̊ə(n)]
Belgies: [ˈaːʀtβɔɫf], meervoud: [ˈaːʀtβɔɫv̊ə(n)]
Erdwolf