Conny Van Dyke
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Conny Van Dyke (gebore 28 September 1945 - 11 November 2023) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente W.W. and the Dixie Dancekings (1975), Framed (1975), en Shiner (2004), en in die televisiereeks Police Woman (1974).
Conny Van Dyke | |
Geboorte | 28 September 1945 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1969: Hell's Angels '69
- 1975: W.W. and the Dixie Dancekings
- 1975: Framed
- 2004: Shiner
Televisiereekse
wysig- 1974: Police Woman
- 1975: The Cross-Wits
- 1975: Rhyme and Reason