Flip Mark (gebore 22 Desember 1948) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Please Don't Eat the Daisies (1960) en in die televisiereekse Guestward Ho! (1960), The Great Adventure (1963), en Days of Our Lives (1965).

Flip Mark
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Desember 1948 (1948-12-22) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1960: Please Don't Eat the Daisies

Televisiereekse

wysig
  • 1960: Guestward Ho!
  • 1962: Fair Exchange
  • 1963: The Great Adventure
  • 1965: Days of Our Lives

Eksterne skakels

wysig