Die diereriem
diere +‎ riem
Enkelvoud Meervoud
  diereriem     -  
die•re•riem
(astrologie). (sterrekunde) ’n Sowat 20 grade breë, denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die son, maan en planete oënskynlik beweeg.


  Vertalings:    diereriem
Engels: zodiac(en)
Nederlands: dierenriem(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor diereriem.