Gaan na inhoud

Pneumatologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Wwikix (besprekings | bydraes) op 13:44, 2 Desember 2019 (kat)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Pneumatologie is die studie van die Heilige Gees. Dit sluit gewoonlik die Heilige Gees as persoon en Sy werke in. Werke sluit wedergeboorte, gawes van die gees, doop met die Heilige Gees, inspirasie van die HG en die vervulling van die Drie-eenheid in.