Gaan na inhoud

Crescendo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Crescendo was 'n jaarlikse sangkompetisie vir ligte Afrikaanse musiek wat deur die ATKV georganiseer is. Die eerste Crescendo vind in 1974 plaas en die eerste wenners was Eoudia de Kock en Rouel Beukes. Sedert 2006 word die kompetisie verander na 'n kompetisie vir liedjieskrywers en herloods onder die naam CrescendoKreatief.[1]

In 1979 word Anton Goosen van die ATKV se verhoë verban nadat hy grappies oor die nasionale vlag in die staatsteater tydens 'n Crescendo-vertoning maak.[2]

CrescendoKreatief-wenners

  • 2012 – Fran Carstens
  • 2011 – Babette Viljoen
  • 2010 – Elzahn Rinquest
  • 2009 – Shane Heynie
  • 2008 – William Loots
  • 2007 – Geen
  • 2006 – Hanno van Heerden

Crescendo-wenners

Verwysings

  1. ATKV-Crescendo slaan nuwe musikale rigting in Geargiveer 1 Februarie 2014 op Wayback Machine, besoek op 6 Maart 2010.
  2. Anton Goosen op openlanguages.net Geargiveer 1 Februarie 2010 op Wayback Machine, besoek op 5 Maart 2010.

Eksterne skakels