Gaan na inhoud

Fossilworks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Fossilworks is ’n portaal wat navrae-, aflaai- en ontledingsprogramme verskaf om toegang tot die Paleobiology Database te vergemaklik. Laasgenoemde is ’n groot databasis wat deur honderde paleontoloë van oor die wêreld bygewerk word.

Dit sluit baie hulpprogramme in wat voorheen by die Paleobiology Database beskikbaar was.[1]

Verwysings

  1. "Frequently asked questions" (in Engels). Fossilworks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 21 Mei 2014.