Gaan na inhoud

Sonny Tufts

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Sonny Tufts
Geboortenaam Bowen Charlton Tufts III
Geboorte (1911-07-16)16 Julie 1911
Sterfte 4 Junie 1970 (op 58)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sonny Tufts (16 Julie 1911 – 4 Junie 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente So Proudly We Hail! (1943), Here Come the Waves (1944), Cat-Women of the Moon (1953), en The Seven Year Itch (1955).

Filmografie

Rolprente

  • 1943: So Proudly We Hail!
  • 1943: Government Girl
  • 1944: Here Come the Waves
  • 1944: I Love a Soldier
  • 1945: Bring on the Girls
  • 1946: Miss Susie Slagle's
  • 1946: Cross My Heart
  • 1946: The Virginian
  • 1946: The Well-Groomed Bride
  • 1946: Swell Guy
  • 1947: Blaze of Noon
  • 1947: Easy Come, Easy Go
  • 1948: The Untamed Breed
  • 1949: The Crooked Way
  • 1949: Easy Living
  • 1952: Glory at Sea
  • 1953: Cat-Women of the Moon
  • 1953: No Escape
  • 1953: Run for the Hills
  • 1954: Serpent Island
  • 1955: The Seven Year Itch
  • 1957: The Parson and the Outlaw
  • 1967: Cottonpickin' Chickenpickers

Televisierolprente

  • 1968: Land's End

Eksterne skakels