Sarah Parish
Voorkoms
Sarah Parish | |
Geboorte | 7 Junie 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sarah Parish (gebore 7 Junie 1968) is 'n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wedding Date (2005) en The Holiday (2006), en in die televisiereekse Cutting It (2002) en Blackpool (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: The Wedding Date
- 2006: The Holiday
- 2017: You, Me and Him
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2000: Hearts and Bones
- 2000: Monkey Trousers
- 2002: Cutting It
- 2003: Trust
- 2003: Auction Man
- 2004: Blackpool
- 2006: Girls on the Bus
- 2008: Mistresses
- 2009: The Secret Life of Elephants
- 2011: Monroe
- 2013: Atlantis
- 2014: W1A
- 2017: Bancroft
- 2017: The Keith and Paddy Picture Show
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: Sirens
- 2003: Unconditional Love
- 2003: Reversals
- 2005: Live 8: A Bittersweet Symphony
- 2005: Live 8: Twenty Years Ago Today
- 2006: If I Had You
- 2006: Aftersun
- 2006: Extraordinary Breastfeeding
- 2007: Recovery
- 2007: Sex, the City and Me
- 2009: Mistresses Cinema Commercial