5 Tetris-feite om jou kennis mee te toets

Tetris is ’n reus wat die geskiedenis van speletjies verander het. Dit is ’n vertroude naam wat miljarde mense wêreldwyd ken danksy die ikoniese temamusiek, blokvorms en meesleurende speluitleg.
Ter viering van die 40e bestaansjaar is hier ’n paar feite oor Tetris wat jy waarskynlik nie geweet het nie wat jou kop sal laat T-draai.
Toets jou Tetris-vermoë
Tetris®
PLAYSTUDIOS INC
Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
377 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

1. Tetris het nie altyd die ikoniese temamusiek gehad nie

Alexei Pajitof se oorspronklike weergawe van Tetris het begin as ’n speletjie wat hy in sy vrye tyd gemaak het. Destyds was hy nie oor musiek of mooi grafika besorg nie – wat beteken dat die ikoniese Tetris-temamusiek nooit in sy oorspronklike speletjie voorgekom het nie.
Dit was eers met “A-Type” in die Nintendo Game Boy-vrystelling van Tetris dat dit die ikoniese liedjie gekry het. Dit is geïnspireer deur die Russiese volksliedjie “Korobeiniki”, wat in 1861 geskryf is, en is ’n vinnige voettikliedjie waarop baie mense gedans het – wat dit die perfekte liedjie vir ’n debuut in 1988 in ’n vinnige vingertiklegkaartspeletjie op die Nintendo Game Boy gemaak het.

2. Die “Tetris-effek” is iets baie werkliks

Tetris het so gewild geword dat dit daarin geslaag het om ’n mediese toestand te benoem: die “Tetris-effek”. As jy al ooit ’n speletjie so baie gespeel het dat jy dit oral begin sien, of as elke dingetjie op die grond lyk soos ’n belangrike item om op te tel, ervaar jy die Tetris-effek.
Dit word beskryf as enige geval waar mense soveel tyd aan enige aktiwiteit bestee dat dit hul denkpatrone begin vorm. Dit het in 1994 bekend geword met dié dat sowel kinders as volwassenes ná lang dae van Tetris wakker sou lê en in die donker steeds die vorms sou sien val …
Dis iets wat vandag nog gebeur. Moet daarom nie bekommerd wees nie – jy is nie die enigste een wat dink daardie geboue pas perfek inmekaar of dat die meubels in jou vertrek presies in een lyn moet staan nie.
Tetris®
PLAYSTUDIOS INC
Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
377 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Tetris® Block Puzzle
PLAYSTUDIOS INC
Bevat advertensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

3. Tetris se naam kom van ’n liefde vir … tennis

Pajitof se lewenslange liefde vir legkaarte en speletjies het hom geïnspireer om as ’n rekenaarprogrammeerder Tetris in sy vrye tyd te skep. Sy skepping moes egter ’n naam kry, en dit het deels uit een van die mees onwaarskynlike bronne gekom – tennis.
“Tetris” kry een deel van die naam van die legkaartspeletjie Pentaminos, waarin 5 kubusgroot vorms op ’n rooster gerangskik word.
Aangesien Tetris 4 kubusgroot vorms gebruik, het Pajitof “penta” (5) na “tetra” (4) verander. Hy het dit toe met sy liefde vir tennis gekombineer deur die “-is” by “tetra” te voeg om “Tetris” te skep – wat ’n ware liefdeswerk verteenwoordig.

4. Tetris was die eerste videospeletjie in die ruimte

Tetris het mobiele speletjies letterlik na nuwe hoogtepunte gevoer deur in 1993 die planeet te verlaat en die eerste videospeletjie te word wat in die ruimte gespeel is.
Hierdie eerbetoon is te danke aan die Russiese ruimtevaarder Aleksandr A. Serebrof, wat op sy laaste sending die eerste persoon geword het wat ’n videospeletjie in die ruimte gespeel het. Hy het Tetris op sy Game Boy gekies om hom op die reis mee besig te hou. Ons hoop net hy het genoeg batterye vir die reis ingepak.

5. Tetris is nou ’n e-sport

Jy dink dalk nie aan Tetris as ’n e-sport nie, maar danksy Harry Hong beklee dit nou ’n uiters mededingende plek. Hong het in 2009 die eerste speler geword wat die maksimum telling in die speletjie behaal het deur ’n hoë-telling van 999 999 op die NES te kry.
Hierdie prestasie het ’n sneeubaleffek vir mededingende Tetris geskep wat tot verskeie toernooie onder Tetris-meesters gelei het.
Die ontluiking van die Tetris-e-sporttoneel is aangevuur deur dokumentêre programme en die ontstaan van verbete multispelergemeenskappe, wat op massiewe speletjies soos Tetris 99 uitgeloop het.
Tetris®
PLAYSTUDIOS INC
Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
377 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Tetris® Block Puzzle
PLAYSTUDIOS INC
Bevat advertensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Gegradeer vir 3+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent