Die kalkoenibis is 'n groot voël met kenmerkende blink, blou-swart vere. Dit word sowat 78 cm lank en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Kalkoenibis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
G. calvus
Binomiale naam
Geronticus calvus
(Boddaert, 1783)

Identifikasie

wysig

Die voël is blink met blou-swart vere. Die kop is kaal en rooi van kleur en die bene rooi.

Habitat

wysig

Die kalkoenibis kom voor in veld met kort en afgebrande gras.

Verspreiding

wysig

Dit kom voor in die ooste van Suider-Afrika.

Ander name

wysig
  • Engels: Southern Bald Ibis
  • Wetenskaplike naam: Geronticus calvus

Suid-Afrikaanse voëls

wysig