Westland (munisipaliteit)

Westland is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 116 000 in 2024 en 'n oppervlakte van sowat 91 km².

Westland is in 2004 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite De Lier, 's-Gravenzande, Monster, Naaldwijk en Wateringen.

Eksterne skakels

wysig