Enkelvoud Meervoud
  hiponiem     hiponieme  
Van Grieks: υπονύμιον, wat "onder(liggende) naam" beteken.
hi•po•niem
(taalkunde) 'n Woord wat verwys na 'n subklas of onderafdeling van 'n omvattender of algemener klas.
"Spinasie", "boerkool" en "soetrissie" is hiponieme van "groente".
hiperoniem
  Vertalings:    hiponiem
Engels: hyponym(en)
Nederlands: hyponiem(nl)
Russies: гипоним(ru) m


  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiponiem.