Gaan na inhoud

Analogie: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
Addbot (besprekings | bydraes)
k Verplasing van 37 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q185816
k Kategorieë gealfabetiseer
 
Lyn 9: Lyn 9:
{{Saadjie}}
{{Saadjie}}


[[Kategorie:Semantiek]]
[[Kategorie:Logika]]
[[Kategorie:Logika]]
[[Kategorie:Semantiek]]

Huidige wysiging sedert 11:02, 18 November 2017

'n Analogie (van Grieks analogia, wat verhouding beteken) is die vergelyking van sekere aspekte van een begrip met aspekte van 'n ander begrip. Dit word soms gebruik om 'n komplekse minder bekende scenario met 'n meer eenvoudige en bekende een te vergelyk ten einde 'n idee te gee van hoe die komplekse scenario moontlik is.

'n Standaardanalogie het altyd die vorm: A staan tot B, soos C staan tot D. Voorbeelde van standaard-analogieë:

  • Kous staan tot voet, soos handskoen tot hand.
  • 64 staan tot 8 soos 16 tot 4.
  • 60 staan tot driehoek, soos 90 staan tot vierhoek.
  • Parys staan tot Frankryk soos Berlyn staan tot Duitsland.