Gaan na inhoud

Distrikte van Israel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Die distrikte van Israel (distrik is mehoz, meervoud mehozot) is deur die ministerie van binnelandse sake ingestel en word vir onder andere planologie en statistieke gebruik. Dit verdeel Israel in ses distrikte, naamlik:

1, Noordelike distrik (Mehoz HaTzafon), hoofstad Nasaret.

  • Tzfat (subdistrik)
  • Kinneret (subdistrik)
  • Yizre'el (subdistrik)
  • Akko (subdistrik)
  • Golan (subdistrik), geannekseerde Siriese gebied.

2. Haifa-distrik (Mehoz Heifa), hoofstad Haifa.

  • Haifa (subdistrik)
  • Hadera (subdistrik)

3. Sentrale distrik (Mehoz HaMerkaz), hoofstad Ramla.

  • Sharon (subdistrik)
  • Petah Tikva (subdistrik)
  • Ramla (subdistrik)
  • Rehovot (subdistrik)

4. Tel Aviv-distrik (Mehoz Tel Aviv), hoofstad Tel Aviv.

5. Jerusalem-distrik (Mehoz Yerushalayim), hoofstad Jerusalem.

6. Suidelike distrik (Mehoz HaDarom), hoofstad Be'er Sheva.

  • Ashkelon (subdistrik)
  • Be'er Sheva (subdistrik)

Sien ook


Distrikte van Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Sentrale | Suidelike | Tel Aviv | Judea en Samaria