Gaan na inhoud

Drakestorm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Die Drakestorm.

Die Drakestorm (wat in September 2004 so gedoop is vanweë sy besonderse vorm) is ’n groot, helder en komplekse konveksiestorm in die planeet Saturnus se suidelike halfrond. Dit lyk of die storm al lank voortwoed. Dit vlam van tyd tot tyd op en produseer dramatiese wit pluime wat dan weer bedaar. Dit is ’n sterk bron van radio-emissies.[1]

Verwysings

  1. "Saturn's Dragon Storm" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 November 2019. Besoek op 8 Julie 2011.