Gaan na inhoud

Elsie Vaalbooi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.

Elsie Vaalbooi was lid van die ǂKhomani (Nǁnǂe) San of Boesmans uit Rietfontein in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Sy was een van die laaste sprekers van die Nǁng taal. In 1997 het navorsers onderhoude met haar gevoer oor die taal en met haar hulp kon nog ander nege sprekers opgespoor word. Sy is in 2002 oorlede.

Eksterne skakels

Tongue-Tied: The imminent death of a rich African language, 17 October 2002