in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
- Die Derde Samnitiese Oorlog: Rome sluit 'n verbond met die Lucaniërs, maar die Etruske, Umbriërs, Galliërs en die Samniete sluit ook 'n verbond wat verder uitbreiding van Rome se mag moet verhoed. [1]
- Slag by Volterrae -- Lucius Cornelius Scipio Barbatus verslaan die Etruske.
- ↑ Warfare in the Roman Republic: From the Etruscan Wars to the Battle of Actium: From the Etruscan Wars to the Battle of Actium Lee L. Brice, ABC-CLIO, 2014, ISBN 1610692993, ISBN 9781610692991