Adrian Schiller
Voorkoms
Adrian Schiller | |
Geboorte | 21 Februarie 1964 |
---|---|
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Adrian Schiller (gebore 21 Februarie 1964 - 3 April 2024) was 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Suffragette (2015), A Cure for Wellness (2016), Beauty and the Beast (2017), en Tolkien (2019).
Dood[wysig | wysig bron]
Schiller sterf "skielik en onverwags" op 3 April 2024, op die ouderdom van 60.[1] Sy afsterwe is die volgende dag deur sy agent aangekondig in 'n verklaring.[2][3][4][5]
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 2014: Son of God
- 2015: Suffragette
- 2016: A Cure for Wellness
- 2017: Beauty and the Beast
- 2019: Tolkien
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 2016: Victoria
Televisierolprente[wysig | wysig bron]
- 2000: The Kidnap
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ "Adrian Schiller death: The Last Kingdom star dies 'suddenly' aged 60". Besoek op 4 April 2024.
- ↑ Notice of death of Adrian Schiller, metro.co.uk Accessed 4 April 2024.
- ↑ "ITV's Victoria actor Adrian Schiller dies 'suddenly' aged 60". ITV News. Besoek op 4 April 2024.
- ↑ "Victoria actor Adrian Schiller dies aged 60". BBC News. 4 April 2024.
- ↑ https://www.latimes.com/entertainment-arts/tv/story/2024-04-04/adrian-schiller-dead-actor-the-last-kingdom-victoria-beauty-the-beast