Gaan na inhoud

Almensh Belete

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Almensh Belete
mens
GeslagvroulikWysig
Land van burgerskapBelgiëWysig
Gegewe naamAlmenshWysig
Familie naamBeleteWysig
Geboortedatum26 Julie 1989Wysig
GeboorteplekAddis AbebaWysig
Broer of susterMimi BeleteWysig
Beroepatletiek mededingerWysig
SportatletiekWysig
Sportdissipline waaraan deelgeneem hetlangafstand hardloopWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 2012Wysig

Almensh Belete (* 26 Julie 1989, Addis Abeba) is 'n Belgiese langafstandatleet van Ethiopiese geboorte. Sy het aan die 5000 meter vir vroue by die Olimpiese Somerspele van 2012 deelgeneem.[1][2]

Haar suster, Mimi Belete, is ook 'n Olimpiese langafstandatleet, wat Bahrein verteenwoordig.

Verwysings

[wysig | wysig bron]