Benjamin Engell
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Benjamin Engell | |
Geboorte | 23 Desember 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Benjamin Engell (gebore 23 Desember 1994) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doghouse (2014) en What We Become (2015), en in die televisiereeks Pagten (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2014: The Doghouse
- 2015: What We Become
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Pagten