Bespreking:Steeleik
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Steeleik-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Steeleik
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
As kind het ek duisende akkers opgetel in Knysna se strate en aan die boere verkoop. Dit is goeie voeding vir die vee. Ek dink die prys was nog 50sent vir 'n suikersakkie en R1 of R2 vir 'n streepsak! Wanneer die wind gewaai het, was al wat kind is uit met emmers in die strate om akkers op te te1! Groete! Oesjaar (kontak) 18:25, 5 Oktober 2015 (UTC)