Blouvel
Voorkoms
Blouvel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. coeruleopunctatus
|
Binomiale naam | |
Polysteganus coeruleopunctatus (Klunzinger, 1870)
| |
Sinonieme | |
Die Blouvel (Polysteganus coeruleopunctatus) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blueskin seabream.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis se kop en lyf is silwer pienk met 'n blou kolletjie op elke skub. Die vis word 60 cm lank en weeg 5 kg.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis verkies koraal- en rots riwwe in water van 50 – 450 m diep. Daar is bloedweinig bekend omtrent die vis se voortplanting.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ MarineSpecies.org (en)