Dichen Lachman
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dichen Lachman | |
Geboorte | 22 Februarie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dichen Lachman (gebore 22 Februarie 1982) is 'n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dollhouse (2009), Shameless (2011), The 100 (2014), en Altered Carbon (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: Tyrannosaurus Azteca
- 2014: Lust for Love
- 2015: Too Late
- Judy Small
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2009: Dollhouse
- 2011: Shameless
- 2011: Husbands
- 2012: Last Resort
- 2012: Don't Try This at Home
- 2013: King & Maxwell
- 2014: The 100
- 2014: Spooked
- 2018: Altered Carbon