Dino Shafeek
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Dino Shafeek | |
Geboortenaam | Gholam D. Shafeek |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1930 |
Sterfte | 10 Maart 1984 (op 53) |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1967–1983 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Dino Shafeek (21 Maart 1930 – 10 Maart 1984) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Emmannuelle (1978) en High Road to China (1983), en in die televisiereekse It Ain't Half Hot Mum (1974) en Mind Your Language (1977).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1978: Carry on Emmannuelle
- 1983: High Road to China
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1974: It Ain't Half Hot Mum
- 1977: Mind Your Language