Grysknorder
Voorkoms
Grysknorder | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. furcatum |
Binomiale naam | |
Pomadasys furcatum (Bloch & Schneider, 1801)
| |
Sinonieme | |
Pomadasys furcatus |
Die Grysknorder (Pomadasys furcatum) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom, noordwaarts vanaf Durban. In Engels staan dit bekend as die Grey grunter.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis word tot 50 cm lank en weeg nie meer as 1 kg nie. Die vis is silwer met 6 - 7 donker strepe op die sye. Die stert en die snoet is kort.
Habitat en gewoontes
[wysig | wysig bron]Die grysknorder eet klein krappies, garnale en seewurms. Dit verkies vlakker water en leef saam in klein skole op sanderige gedeeltes tussen riwwe. Dit is volop in die St. Luciameer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Pomadasys furcatus by Fishbase.