Gaan na inhoud

Iram Lewis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Iram Lewis
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBahamasWysig
Familie naamLewisWysig
Geboortedatum3 Mei 1965Wysig
GeboorteplekFreeportWysig
Beroepatletiek mededingerWysig
Politieke ampMinister of Youth, Sports and CultureWysig
SportatletiekWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 1996, Olimpiese Somerspele 2000Wysig

Iram Lewis (* 3 Mei 1965, Freeport) is 'n voormalige atleet en politikus uit die Bahamas.

Lewis is 'n naelloper met 'n persoonlike beste tyd van 10,20s oor 100 meter. Hy het aan die Olimpiese Somerspele van 1996 en Olimpiese Somerspele van 2000 vir sy land se mans 4 × 100 m aflosspan deelgeneem.[1][2]

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Lewis is in Freeport, Grand Bahama, gebore. Hy is die seun van dominee Aram Lewis. Hy het by Water Cay All Age School skool gegaan, waar hy die hoofseun was, en toe aan Freeport High School. Hy het 'n Assosiaat in Kunste by die College of the Bahamas gevolg voordat hy met 'n Baccalaureus Artium en daarna 'n nagraadse graad, 'n Baccalaureus in Argitektuur van die Tuskegee Universiteit, gegradueer het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]