Jesse C. Boyd
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jesse C. Boyd | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jesse C. Boyd is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Choice (2016) en in die televisiereekse TURN: Washington's Spies (2014), Day 5 (2016), en Mindhunter (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: The Wanderers
- 2014: Sin Verite
- 2016: The Choice
- 2017: Beta
- 2018: 8 Slices
- Sleep
- The Comfort of Darkness
- Eyes Upon Waking
- They Who Walk Among Us
- Avalanche
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Meanwhile...
- 2013: The Hotel Barclay
- 2014: TURN: Washington's Spies
- 2015: Lost Angels
- 2016: Day 5
- 2017: Mindhunter
Video's
[wysig | wysig bron]- 2008: The Craving