Jessica Parker Kennedy
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Parker Kennedy | |
Geboorte | 3 Oktober 1984 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Parker Kennedy (gebore 3 Oktober 1984) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 50/50 (2011) en In Time (2011), en in die televisiereeks Black Sails (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: 50/50
- 2011: In Time
- 2017: Another Kind of Wedding
- 2018: Deep Murder
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Kaya
- 2009: Soul
- 2011: The Secret Circle
- 2014: Black Sails
- 2017: I Love Bekka & Lucy
- 2017: Tales
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Behemoth
- 2011: Collision Earth
- 2013: Nearlyweds