in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Love & Legehness is die tweede ateljeealbum van die musiekgroep Van Pletzen.[2] Die album is op 3 April vrygestel. Dit bevat samewerking met Early B, Jack Parow, Janie Bay en die beroemde Nederlandse kletsrymer Tim Beumers.[2]
|
1. | "Kakgroot" | 3:25 |
2. | "Yo Nax (feat. Early B)" | 3:37 |
3. | "Hartedief" | 3:27 |
4. | "Dronk Op Liefde (feat. Early B)" | 3:58 |
5. | "Stop Die Games" | 3:34 |
6. | "Pap Is Dik (feat. Biggy & Tim Beumers)" | 3:50 |
7. | "Awaken the Legehness (feat. Early B)" | 3:37 |
8. | "Jy Bly Stil (feat. Jack Parow)" | 3:36 |
9. | "Time-Out" | 3:01 |
10. | "Always & Altyd" | 3:23 |
11. | "Vir Ewig (feat. Janie Bay)" | 3:36 |
12. | "Waar Is Jy?" | 3:25 |
13. | "Golden P****i (feat. Tim Beumers)" | 3:23 |
14. | "Afrikaans Is Kakgroot" | 2:14 |
15. | "Drooming" | 3:59 |