Maddison Brown
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maddison Brown | |
Geboorte | 23 April 1997 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Maddison Brown (gebore 23 April 1997) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Strangerland (2015) en in die televisiereeks The Kettering Incident (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: Strangerland
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2016: The Kettering Incident