O. Z. Whitehead
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
O. Z. Whitehead | |
![]() | |
Geboortenaam | Oothout Zabriskie Whitehead |
---|---|
Geboorte | 1 Maart 1911 |
Sterfte | 29 Julie 1998 (op 87) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1935–1997 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
O. Z. Whitehead (1 Maart 1911 – 29 Julie 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Grapes of Wrath (1940), The Horse Soldiers (1959), The Man Who Shot Liberty Valance (1962), en The Lion in Winter (1968).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1940: The Grapes of Wrath
- 1959: The Horse Soldiers
- 1960: Chartroose Caboose
- 1962: The Man Who Shot Liberty Valance
- 1968: The Lion in Winter