Gaan na inhoud

Parascorpididae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Parascorpididae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Parascorpididae
Genera

Sien teks vir spesies.

Die Kinnebakke (Parascorpididae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes.[1] Daar is slegs een genus met een spesie wat hoort tot dié familie en die spesie kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

[wysig | wysig bron]

Die familie se lywe is reghoekig, bedek met klein skubbe en die stertvin is gevurk. Die bek is groot. Die familie word tot 60 cm groot.

Genus

[wysig | wysig bron]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Parascorpis

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Parascorpididae
  1. Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). "Parascorpididae" in FishBase. 10 2011-weergawe.