Pou-klipvis
Voorkoms
Pou-klipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. pavo
|
Binomiale naam | |
Pavoclinus pavo Gilchrist & Thompson, 1908
| |
Sinonieme | |
|
Die pou-klipvis (Pavoclinus pavo) is 'n vis wat endemies is aan die Suid-Afrikaanse kus en kom voor vanaf Lüderitz tot by die Groot-Keirivier. In Engels staan die vis bekend as die Peacock clinid.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis se kleur hang af van die tipe seewier waarin die vis leef. Daar is wel blougroen lyne op die kop net agter die oë op al die visse. Die vis word tot 15 cm lank.
Habitat
[wysig | wysig bron]Die vis leef in poele en vlak, rotsagtige areas tussen alge en gaan selde dieper as 10 m.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Sinonieme van Pavoclinus pavo op www.fishbase.org.
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7