Gaan na inhoud

Senecio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Senecio
Senecio rhyncholaenus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Supertribus: Senecionodae
Tribus: Senecioneae
Subtribus: Senecioninae
Genus: Senecio
L., Sp. Pl.: 866 (1753)
Spesies
Sien teks

Senecio is 'n genus van blomdraende plante uit die familie Asteraceae.

Verskeie soorte van hierdie groot genus kom in Suid-Afrika voor.[1]

Sommige spesies slinger met hulle slap stingels teen of om ander plante op, of gebruik die ander plante as ondersteuning:

Ander is blaarsukkulente:

'n Voorbeeld wat met sy wortels in water of modder groei is

Die stingels van sommige soorte groei plat teen die grond en net die hofies word bokant die grondoppervlak gedra. 'n Voorbeeld is:

'n Voorbeeld van 'n spesie met blare met drie tot vyf hoofare is

Melksap kom voor by:

'n Baie aromatiese soort is:

Daar is soorte wat dunsiekte of Moltenosiekte veroorsaak:

'n Meerjarige soort is:

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. P.P.J. Herman (2002). "Die plantfamilie Asteraceae : 4 interessante groeivorme en ekonomies belangrike soorte : general article and report". Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie. 21 (3).