Swartsnoek
Voorkoms
Swartsnoek | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. marleyi
|
Binomiale naam | |
Thyrsitoides marleyi (Fowler, 1929)
|
Die Swartsnoek (Thyrsitoides marleyi) is 'n vis wat in die Indo-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Algoabaai voorkom. Die volwasse vis is donkerbruin en die onvolwasse vis is silwerkleurig met 'n swart vlek voor op die dorsale vin. Die vis kan tot 1.5 m lank word. In Engels staan die vis bekend as die Blacksail snake mackerel.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7