Gaan na inhoud

beheer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  beheer 
Verlede Tyd  ek   het beheer        
be•heer
Sake reël; verantwoordelik wees vir; lei.
Die rekenmeester beheer die besigheid se finansiële state.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: manage(en), control(en)
Nederlands: beheren(nl)
Enkelvoud Meervoud
  beheer     —  
Bestuur en toesig oor iets of iemand; administrasie; kontrole.
'n Slaaf is iemand wat gedwonge en sonder vergoeding onder die beheer van 'n ander persoon werk.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: management(en), administration(en), control(en)
Nederlands: beheer(nl)