Gaan na inhoud

bronkode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Bronkode vir 'n C#-program.
Enkelvoud Meervoud
  bronkode     bronkodes  
bron•ko•de
(rekenaarwetenskap) Stellings of verklarings in 'n programmeertaal waarmee 'n uitvoerbare rekenaarprogram geskep word.
Sagteware-ontwikkelaars bestudeer ook dikwels bronkode om nuwe tegnieke baas te raak en sodoende hul programmeervaardighede te verbeter.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: source code(en)
Frans: source(fr) m
Nederlands: broncode(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bronkode.