Gaan na inhoud

dolfyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Dolfyn (Tursiops truncatus).
Enkelvoud Meervoud
  dolfyn     dolfyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dolfyntjie     dolfyntjies  
   
(lêer)
dol•fyn
Van die ou-Griekse delphis (δελφίς), wat beteken met 'n baarmoeder, met ander woorde 'n vis met 'n baarmoeder.
(soogdiere) 'n Waterlewende soogdier, verwant aan die walvis en tornyn.
op Wikispecies Tursiops truncatus
Snoetdolfyne is nie regte dolfyne nie, maar walvisse.

    Eienskappe

'n Groep dolfyne word 'n skool genoem.

    Vertalings

  Vertalings:    dolfyn
Engels: dolphin(en)
Esperanto: delfeno(eo)
Nederlands: dolfijn(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dolfyn.