Gaan na inhoud

kiestand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kiestand.
Enkelvoud Meervoud
  kiestand     kiestand    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kiestandjie     kiestandjies  
kies•tand
Groot, plat maaltand agter in die mond.
Die tande met die grootste risiko vir tandbederf is die permanente eerste en tweede kiestande as gevolg van hul komplekse oppervlaksanatomie.

    Vertalings

  Vertalings:    kiestand
Engels: molar(en)
Nederlands: kies(nl)