Gaan na inhoud

lewe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lewe     lewes  
le•we
Die voortbestaan van 'n organisme; bestaan; asemhaal; groei; toestand van nie dood wees nie.
Die lewe op aarde moes tydens die ystyd heel anders daar uitgesien het as nou.

    Vertalings

  Vertalings:    lewe
Engels: life(en)
Nederlands: leven(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lewe 
Verlede Tyd  ek   het gelewe    
Teenwoordige deelwoord lewende     
Die deurmaak van die lewe.
Sy lewe al drie jaar langer as verwag met die siekte.
Ons sal lank lewe!

    Sinonieme

leef

    Vertalings

  Vertalings:    lewe
Engels: live(en), exist(en)
Nederlands: leven(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lewe.