Gaan na inhoud

naeltjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  nael     naels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naeltjie     naeltjies  
na•el•tjie
  1. Speserysoort (gedroogde blomkop van op Wikispecies Jambosa caryophyllus).
  2. (anatomie) Ronde duik of punt in die middle van die duik van mens en diere. Die litteken van die naelstring.
  3. Hiasint (Genus op Wikispecies Hyacinthus).
  4. 'n Klein nael.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Specerysoort
Engels: clove(en),
  Vertalings:   2.
Engels: navel(en), belly button(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor naeltjie.